Ek kan dit nie meer vat nie. Ek is so moeg daarvan om slegte punte te kry. Ek is moeg daarvan dat selfs al probeer ek hoe hard, ek kan eenvoudig net nie my punte weer opgestoot kry nie. En ja die lewe is nie altyd maklik nie en die stress vlakke bly maar hoog...maar ek is siek en sat daarvan om dit as 'n verskoning te hê. I know i can do better. I am so flipping frustrated with myself and JUST passing. My potential is so much bigger than this...
:-(
:-(
No comments:
Post a Comment