June 19, 2009

Honger

Here, ek begeer meer van U. Soveel meer Dad! Gees kom ontmoet my, ek smag na tale ek smag na fisiese ervaringe van u. Maar Vader u ken my hart, u weet dat ek wil nie hê dit moet van myself af kom nie. Ek wil dit nie 'opmaak' nie vader...ek wil sonder twyfel weet dat dit u is en u gees. Vader, skenk aan my my hartsbegeertes. Gees kom werk in my.

Meer van u Here, meer van u en minder van my!!! Alles van u Vader en niks van my. Ek wil 100% oorgee aan u Dad. Niks minder as dit nie.

No comments: