Wel...dis dit. Hierdie is my brain...my lewe. My thought processes. I've never been one for verbalizing my feelings...en daarom skryf ek maar. Dis my manier om sin te maak van my brein se inner workings. En as ek spel foute maak of my tale meng...TOUGH. 'n Vriend van my sê ek praat Batesfrikaans...en dit is dan ook die taal wat ek op MY blog sal gebruik. En as jy een van die min is wat hierdie blog lees...weet dat dit is omdat jy baie spesiaal is vir my en dat ek jou vertrou met my lewe. As dit jou help om my beter te verstaan, dan is ek bly. As dit veroorsaak dat jy my judge of minder van my hou...dan het ek jou nie in my lewe nodig nie. Maar almal wat hierdie lees het in die afgelope tyd die wêreld vir my beteken en my gewys wat ware vreindskap regtig is...so dankie!!!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment